“Ongelooflike produk. My ekseem is iets van die verlede. My vel voel gesond. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.” Natalie James (Tzaneen)
“Ongelooflike produk. My ekseem is iets van die verlede. My vel voel gesond. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.” Natalie James (Tzaneen)
“Dis die beste velsorgreeks vir die moderne vrou, vinnige sonder fieterjasies en die resultate ongelooflik.” Steveleen Kellermann (Phalaborwa)
“Na n maand se gebruik kon ek alreeds n verbetering sien aan die tekstuur van my voel. Voel en is baie sagter, ek het met n harde droë kors onder my ken gesukkel. Dit is nou weg. Vyn lynties vertoon sagter.. Algeheel is my vel gesonder en kan ek met baie min onderlaag weg kom..is nou in my 2de maand van derma puur gebruik, ek kan nie wag om te sien hoe die plooitjies nog sagter raak nie”. Kim van Zyl (Phalaborwa)
“Baie dankie aan Derma-Puur, jul produk het my selfvertroue 'n hipstoot gegee, want my vel lyk gesond en voel fantasties! My plooitjies het duidelik verminder en ek word oor my vel gekomplimenteer! Baie dankie aan Elsie vir haar wêreldklas diens!! Ek beveel Derma-Puur sterk aan!! Bertha Karsten (Bethlehem)