“Ek het vir jare met verskeie velsorg gewerk en gebruik.. My eie vel is baie sensitief. Kry maklik brandwonde en reaksies van velsorg.. En my oë kry ekseem... Nie die maklikste vel om happy te hou.. Wel.. Groot was my verbasing toe ek die Derma-Puur produkte op my gesig sit... Het gewag vir 'n reaksie... Maar niks het gebeur... En daar was ek onmiddellik' hooked' op Derma-Puur.. Dit was verstommend dat die Booster en Lift so ongelooflik gou gewerk het... Dis dan 'n facelift in 'n botteltjie.. Fantasties fantasties fantasties.. Ek het 1 dag per ongeluk kook water op 'n deel van my hand gekry.. Dadelik die Balm in 'n dik laag daaroor gesit.. Dit het natuurlik gebrand want die kookwater was dan daar.. Maar na 'n tyd toe ek die balm af haal was daar nie 'n blaas, nie baie rooi, net effe sensitief.. Die volgende dag was my hand heel ok... Wow!! Het die Balm al 'n paar keer op die rooi monster puisies in 'n dik laag gebruik... Dit trek die puisie baie mooi en vinnig word dit gesond.” Maryke Ellis (Jeffreysbaai)